Die eerste en dus oudste Nguni Klub in Suid-Afrika. Hier sal jy meer inligting kry oor ons lede en hulle diere, diere wat te koop aangebied word en klub aktiwiteite wat insluit die jaarlikse veiling. Die Klub is waar mense wie belangstel in Nguni beeste, naweek Nguni boere, opkomende Nguni boere, kommersiële Nguni boere en stoet Nguni telers bymekaarkom om ‘n wye netwerk van eendersdenkdes te vorm in die beste belang van die Nguni – die pragtige bont inheemse beeste waarvoor ons so life is. As jy nog nie aansoek gedoen het om lidmaatskap nie is dit nou die tyd!