Blog Single

15 Aug

NEWSLETTER, NUUSBRIEF – Aug 2018

Dear NNC Member,
Ek glo teen hierdie tyd het elke lid al reeds die Nguni Joernaal 2018 harde-kopie ontvang, ons het ook die elektroniese weergawe aan elkeen ge epos.

Ek glo ook dat almal se Inskrywings vir die Klub-Veiling alreeds voltooi is, en terug is stuur is aan ons kantoor n.nguni.club@gmail.com. Indien u Veiling inskrywings nog nie voltooid is nie, glo ek u is reeds besig om die finale aandag daaraan te gee, sodat dit betyds ons kantore kan bereik.

Oor 3 maande is dit weer ons Noordelike Nguni Veiling. En ons is so dankbaar vir die goeie reëns , sodat ons weer vet en gesonde, kwaliteit diere beskikbaar het vir die veiling. Maak solank gereed, hierdie jaar se veiling gaan tops wees!

– Bakie De Beer

NNK-Newsletter-Aug-2018.PDF

Related Posts