History

It all started in 1985 when a number of Nguni farmers got together to arrange an auction of Nguni cattle. A second auction followed in 1986 and in 1987 the “Noord Transvaal Klub” was established with Bisse Reed as the first chairperson and André Bothma as vice-chairperson. The name was later changed to “Northern Nguni Club”, as it is known today. The Club was the first Nguni club and is thus the eldest Nguni club in South Africa. Some of the pioneers in the establishment of the Nguni Breeders’ Society of South Africa were members of the club. Our historic membership list reveals that persons whom has had pivotal influence in the breeding of Nguni, served as Council Members and Presidents of the Society, unconventional thinkers with ground breaking initiatives. Most important – the current members are chips of the old blocks!

It has taken the Northern Nguni Club 25 years to be voted as the best Nguni Club in South Africa. This achievement is the result of one reason – our members. The membership consists of interested persons, beginner, emerging and commercial farmers as well as stud Nguni farmers. The members of the Club are passionate, supportive and actively involved in the farming of Nguni and the activities of the Club.

Welkom by die Noordlike Nguni Klub

Dit het alles in 1985 begin toe ‘n aantal Nguni boere ‘n veiing van Nguni beeste gereël het. ‘n Tweede veiling het gevolg in 1986 waarna die “Noord Transvaal Klub” in 1987 gestig is. Bisse Reed was die eerste voorsitter en André Bothma die eerste ondervoorsitter. Die naam is later verander na “Noordelike Nguni Klub”, soos dit vandag bekend staan. As die eerste en dus die oudste Nguni klub in Suid-Afrika is ons trots op verskeie van ons lede wat pioniers was in die stigting van die Nguni Beestelersgenootskap was. Die ledelyste van die verlede verklap dat die Klub lede diep spore getrap het in die geskiedenis van Ngunis as geregistreerde beesras, as Raadslede en Presidente van die Genootskap gedien het. Belanriker is dat die bestaande lede van dieselfde stoffasie gemaak is.

Na 25 Jaar is die Noordelike Nguni Klub as die beste klub in Suid-Afrika aangewys. Hierdie prestasie is te danke aan ons lede. Die ledetal bestaan uit belangstellendes, beginner, opkomende, kommersiële boere en stoet Nguni boere. Die lede van die Klub is is passievol, ondersteunend and aktief betrokke in die boer met Nguni en die aktiwiteite van die Klub.